Tab Content
No More Results

6 Visitor Messages

  1. View Conversation
    Hello Pierre,

    Dis goed om van jou te hoor! Nogsteeds baie goeie score daai! Dis maar oefen, spin, rus..., oefen, spin, rus...

    Groete
    Hentie
  2. View Conversation
    Hey Pierre,will you join the OPC in senior class? http://www.powerballs.com/forum/show...mpionship-2012
  3. View Conversation
    Jy moet net altyd aandui watter tegniek het jy gebruik! Jy sal merk dat "EDtech" scores gewoontlik hoor is as "Gripper", maar "Gripper" gee jou beter resultate vir spoed verbetering!

    Al my endurances is "Gripper" behalwe met my Metal - dis 'n gym op sy eie! Ek se jou, daai bal het my gehelp om hoogtes te beryk!

    Met die auto-start behoort jy ook beter te score, dit het 'n bietjie anders tegniek nodig en spin net goed met die counter aan die buitekant van jou hand en rotor na binne! Jy sal sien dat Tburke (15707rpm) op die forum spin net auto-start en het ook nice video's op sy signature wat jy na kan kyk! Ek het 16k geslaan met my auto

    Dis altyd meer pret as hoe meer vriende jy het wat spin, wie weet dalk keer jy nog vir Lydenburg om met dit!

    Groete vir nou!

    Hentie
  4. View Conversation
    Hello Pierre!

    Ek het in die begin ook regs kloks gewys gespin, maar toe stagneer ek op 12.5k en sien toe dat Akis en ander ouens wat bo 14 spin dit anders om spin en van daar af het ek net geklim! Ek vind ook 'n beter greep in die rigting!

    Moenie jammer wees vir vrae nie, ek hou daarvan om my ondervinding te deel!

    Jy mag hande ruil as jy 30/90 endurances doen!

    Daar is twee tegnieke om te spin: "EDtech" en "Gripper"
    "EDtech"- is waaneer jy die rotor los taal spin wanner jy hande ruil, of jou hand vir 'n kort oomblik laat rus gedurende die spin tyd.(Dis wanneer jy die ball baie los in jou hand vashou dan spin die rotor los-ek weet nie of jy al dit gedoen het nie!)
    "Gripper"- is wanneer jy vir die volle tyd die ball stewig vashou vir die volle tyd wat jy spin al ruil jy hande! (Dis is die mees aanbevele tegniek en kry meer respek!)

    continue...
  5. View Conversation
    Hi Pierre!

    Dis 'n baie goeie score wat jy daar het en ek glo met meer endurances sessies gaan jou score sekerlik net klim en klim!
    Ja, ek weet dis moeilik om dit neer te sit al voel dit jou arm wil af val, glo my! Die geheim is maar om hard te stoot met elke sessie en dan jouself genoeg rus te gee tussen sessies! Gebruik jou ou bal vir die harde oefeninge en jou nuwe een vir jou record slae!

    Alles wat mooi is vir jou en gesin!

    Hentie
    (Onthou as jy jou score wil registreer, moet jy 'n video en foto e-mail aan scoreboardadmin@powerballs.com en ook die form op die website foltooi, dan kan dit so 2 dae neem.)
  6. View Conversation
    Hello Pierre!
    So goed om van jou te hoor! Ja, dis die beste training instrument wat ek nog tee gekom het en Powerball.com bied baie aan met hulle Life Time Guarantee!

    Ek hoor jy doen goeie scores boo 13000 rpm, jy moet asb jou score registreer op die board en ook jou meenings byvoeg op die forum.

    Dis groot inspirasie vir die manne om the sien hoe iemand forder of the scoreboard en jy staan 'n kaans om powerballs the wen!

    Groete en seeninge vir die nuwe jaar!

    Hentie
Showing Visitor Messages 1 to 6 of 6
About pierrevw

Basic Information

Statistics


Total Posts
Total Posts
3
Posts Per Day
0.01
Visitor Messages
Total Messages
6
Most Recent Message
18-06-2012 05:39
General Information
Last Activity
29-12-2012 07:09
Join Date
31-12-2011
Referrals
0

1 Friend

  1. Hentie Hentie is offline

    Senior Member

    Hentie
Showing Friends 1 to 1 of 1