Tab Content
No Recent Activity

10 Visitor Messages

  1. View Conversation
    Hi Hentie

    Lanklaas gessels, ek staan nou op 13618 so klim daremstelselmatig. Gessels weer

    Groete
    Pierre
  2. Hi Pierre,

    Jy sien, ek het 'getrain' in alby rigtings en so doende my beheer eers goed ontwikkel voordat ek my tegniek verander het. Dit het my omtrent 2 weke of so geneem.

    Doen eers 'n paar sessies endurances sodat jou spiere gewoond kan raak en jy goed beheer so kan ontwikkel!

    Groete vir julle
    Hentie
  3. View Conversation
    Hi

    Nou gaan dit baie sleg, my hande is dom antikloks en my scores raak nou al hoe minder. Ek vermoed ek het ge "overtrain" so ek rus nou vir twee dae dan gaan ek weer voluit. Hoe lank het jy gevat met die oorskakkeling van kloks na antikloks toe?

    Groete vir die gesin
    Pierre
  4. View Conversation
    Hi

    Nou gaan dit baie sleg, my hande is dom antikloks en my scores raak nou al hoe minder. Ek vermoed ek het ge "overtrain" so ek rus nou vir twee dae dan gaan ek weer voluit. Hoe lank het jy gevat met die oorskakkeling van kloks na antikloks toe?

    Groete vir die gesin
    Pierre
  5. View Conversation
    Hi

    Ek spin regs kloks met counter na die palm en links anticloks met counter na buite. ek sukkel bietjie anti-kloks met die regter hand. Ek het vandag my autostart bal gekry.
    wat beteken dit as julle praat van gripper. En die 30 en 90 score mag mens hande ruil terwyl jy spin of nie. Sorry vir al drie vrae.

    hierdie jaar jaag ek 15. Dit word net lekkerder en lekkerder. Ek het n ou friend van my aangespoor om weer te begin, hy is baie sterk en het daai tyd al 13 gespin. Hy het pertoefal vandag weer sy pb ontdek, hy het so lank gele dat hy moes ander batterye
    vir die counter gaan koop. (+- vier jaar gele)

    Groete vir die gessin

    Pierre
  6. Hello Pierre!

    Jammer ek lees nou eers jou boodskap! Ek is bly jy het hierdie tips gekry op die forum, die geheim is presies wat jy gedoen het!

    Jy moet ook experimenteer hoe jy die beste hot-mode bereik byvoorbeeld: Ek begin altyd my sessies met 90s matige endurance en dan daarna 30s endurances.(Maar met twee balle gelyk-dit doen wonders vir my!)
    Dan doen ek 'n paar speed runs, rus 'n paar min en doen dan weer 90s met my beste vermoe gevolg deur 30s. En dan is ek reg vir 'n goeie record spin!

    Wat se rigting spin jy? Ek spin met my regter hand anti-kloks en my linker kloks gewys, dit het ook 'n groot invloed op jou tegniek!

    Mag dit verder goed gfaan met julle!

    Hentie
  7. View Conversation
    Hi Hentie

    Ek het die fout gekry. Ek het op die forums gelees dat die powerballs raak gewoond aan die rigting wat jy hom in spin. Ek het my pb so ruk terug oopgemaak en skoongemaak. Ek dog toe as dit die geval is het ek dalk die rotor verkeerd om teruggesit( die rotor spin nogsteeds clockwise maar inwerklikheid is dit anders as wat hy gewoond is). Ek maak toe die pb weer oop en flip die rotor . Met die eerste spin is ek weer oor die 13. Dit maak definitief n verskil.
    weird ne

    Groete Pierre
  8. View Conversation
    Hi

    Hoop dit gaan goed daar . Ek het hulp nodig, ek kom nie meer by my scores uit nie, ek wonder of ek nie te hard oefen nie.
    ek doen baie endurance sessies dit voel net nie of ek daai ietsie extra uit die bal uitkry nie.Ek het al probeer om so twee dae te rus maar my scores wil net nie verbeter nie

    help asb
  9. View Conversation
    Hi Hentie

    My score is nou 13316 ek het seker al ses scores geregistreer maar ek sien nog nie my naam op die scoreboard nie. Dit sal seker bietjie langer vat met die nuwe jaar en al die warboel. Dankie vir die seeninge , selfde vir jou en jou gesin. Ek geniet die powerball baie en kan die ding nie neersit nie.

    Groete
    Pierre
  10. View Conversation
    hello hentie

    wat het jy en christo nou aangevang. Ek is totally hooked met die powerballs. stuur groete aan almal

    groete pierre
Showing Visitor Messages 1 to 10 of 10
About Hentie

Basic Information

About Hentie
Location:
Pretoria, South Africa

Statistics


Total Posts
Total Posts
402
Posts Per Day
0.37
Visitor Messages
Total Messages
10
Most Recent Message
17-06-2012 18:01
General Information
Last Activity
19-07-2012 10:02
Join Date
28-06-2010
Referrals
0

6 Friends

  1. boazam boazam is offline

    Senior Member

    boazam
  2. gemini 95 gemini 95 is offline

    Member

    gemini 95
  3. Jaco Snyman Jaco Snyman is offline

    Senior Member

    Jaco Snyman
  4. Mika Mäkinen Mika Mäkinen is offline

    Senior Member

    Mika Mäkinen
  5. pierrevw pierrevw is offline

    Junior Member

    pierrevw
  6. Thorkil Johnsen Thorkil Johnsen is offline

    Member

    Thorkil Johnsen
Showing Friends 1 to 6 of 6